книга Annelize Morgan Omnibus 6
0

Annelize Morgan Omnibus 6

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
In Skat van onheil land die Franse edelmeisie V?ronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van S?vign?. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. ʼn Spaanse seekaptein, Don Diego Fernandez, help haar om na haar vader te soek. In Goue horisonne...Ещё
In Skat van onheil land die Franse edelmeisie V?ronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van S?vign?. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. ʼn Spaanse seekaptein, Don Diego Fernandez, help haar om na haar vader te soek. In Goue horisonne probeer Gert Bezuidenhout om n? sy broer se dood Langlaagte teen ʼn belaglike prys by sy skoonsuster Hendrieka te koop. Boonop word goud op die plaas ontdek. En na die besoek van Christiaan van den Heever voel dit vir Carolien, Hendrieka se mooi dogter, asof haar lewe nooit weer dieselfde gaan wees nie. In Die einde van die re?nboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groenteskiller. Colette raak verlief op ʼn edelman wat die herberg besoek, maar sy mors konjak op hom en word afgedank. Dis egter die begin van ʼn nuwe lewe vol avontuur en liefde.
  • Ingram
  • 9780624073079

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти