As die Cape Flats kon praat
-
Сейчас читают
-
Отложили
-
Прочитали
-
Не дочитали
Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n w?reld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse w?reld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid...Ещё
Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n w?reld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse w?reld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die w?reld om jou en in jou. Met di? bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.
- Ingram
- 9780798180924
Материалы
Отзывы
Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Цитаты
Вы можете первыми опубликовать цитату
Где найти
-
916,88 ₽