книга Bid vir jou ongebore baba
0

Bid vir jou ongebore baba

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Swangerskap is nie net ’n biologiese reis nie, maar ook ’n geestelike reis. Met ’n predikant en ’n ginekoloog as medeskrywers vier hierdie boek beide di? reise. Dit maak ons opnuut bewus van die wonder van konsepsie en hoe God ons by die skepping van ons kinders wil betrek....Ещё
Swangerskap is nie net ’n biologiese reis nie, maar ook ’n geestelike reis. Met ’n predikant en ’n ginekoloog as medeskrywers vier hierdie boek beide di? reise. Dit maak ons opnuut bewus van die wonder van konsepsie en hoe God ons by die skepping van ons kinders wil betrek. Naas die mees onlangse inligting oor hoe jou baba in elke trimester ontwikkel, bied dit ook praktiese inligting vir geestelike groei – waarvoor en hoe om te bid vir jou baba en julle toekoms saam. Met ware ervarings van gebedverhoring en wonderwerk-verhale, sowel as praktiese raad oor bid (ook n? jou baba se geboorte), is di? gids onontbeerlik vir elke verwagtende ma of pa wat erns maak met die wonderlike reis wat voorl?.
  • Ingram
  • 9780796316288

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти