Blits 2: Operasie Ho?rskool
-
Сейчас читают
-
Отложили
-
Прочитали
-
Не дочитали
Hannes en Zander is in Gr 8. Ho?rskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink word weer geprikkel toe 'n nuwe kind in sy klas hom een middag huis toe nooi. En...Ещё
Hannes en Zander is in Gr 8. Ho?rskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink word weer geprikkel toe 'n nuwe kind in sy klas hom een middag huis toe nooi. En Luna, as sy net wil ophou droom oor modelkontrakte! Gelukkig bly Melkbos die beste plek om te bly en is 'n goeie surf-sessie medisyne vir amper enigiets wat pla!
- Ingram
- 9780624084082
Материалы
Отзывы
Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Цитаты
Вы можете первыми опубликовать цитату
Где найти
-
1005.81 ₽