книга Boomwortels in die hemel
0

Boomwortels in die hemel

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit 'n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde «die koninkryk van die hemel is hier» in terme van Jesus se...Ещё
Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit 'n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde «die koninkryk van die hemel is hier» in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders werk as wat ons dink. Dit is hier waar ons ons menslikheid herontdek.
  • Ingram
  • 9780796321794

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти