книга Die afwesigheid van berge
0

Die afwesigheid van berge

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm, slaan die leser met die een kragtige golf van po?tiese besinning na die ander: die Bedevaartslied (“Op di? reis blyk die reisiger / onverwags ongereed te wees . . . ”), Hooglied (met stralende...Ещё
Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm, slaan die leser met die een kragtige golf van po?tiese besinning na die ander: die Bedevaartslied (“Op di? reis blyk die reisiger / onverwags ongereed te wees . . . ”), Hooglied (met stralende liefdespassasies) en Danklied. Dit is die spreker (’n alleman) se reis onderweg na die dood – die gedagtevlugte, die besinnings, die fantasie? waartoe die bewussyn geskok word. Maar die spreker is sterwend in hi?rdie land. Trouens, hierdie land sing dikwels saam in die liedere, in refreine wat die slagspreuke, clich?s en jargon is van nie net ’n nuwe Suid-Afrika nie, maar van ’n nuwe tegnologiese era. ’n Persoonlike bundel, maar ook ’n aktuele een.
  • Ingram
  • 9780798164955

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти