Die geheim van Hercule Cordier
-
Сейчас читают
-
Отложили
-
Прочитали
-
Не дочитали
Het Zonika Pierre maar liewer nie haar pa, seerowerkaptein van die Seekat, gedwing om kaptein Hercule Cordier te laat kielhaal net omdat hy haar durf beledig het nie . . . Wat ’n man kan doen, kan Zonika ook doen – selfs beter. Maar die dinge wat ’n man aan ’n vrou – en haar...Ещё
Het Zonika Pierre maar liewer nie haar pa, seerowerkaptein van die Seekat, gedwing om kaptein Hercule Cordier te laat kielhaal net omdat hy haar durf beledig het nie . . . Wat ’n man kan doen, kan Zonika ook doen – selfs beter. Maar die dinge wat ’n man aan ’n vrou – en haar hart – kan doen . . . Wel, dis ’n ander storie – een wat die onskuldige seerowermeisie nog nie ken nie. En by kaptein Emile Pierre raak dit ’n obsessie om te weet wie en wat Hercule Cordier is. Watter verband het die kaptein van die Hercule met die D’Arcy-skat in Frankryk?
- Ingram
- 9780624072065
Материалы
Отзывы
Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Цитаты
Вы можете первыми опубликовать цитату
Где найти
-
558.78 ₽