книга Die goudbaronne
0

Die goudbaronne

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
In die finale deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar liefde vir Kit galsterig met die verloop van jare. Weens sy onvermo? om sy vrou...Ещё
In die finale deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar liefde vir Kit galsterig met die verloop van jare. Weens sy onvermo? om sy vrou se liefde te herwin word die lewe vir Karl onuithoudbaar – soveel so dat hy dinge in sy eie hande neem. Maar ook Deborah en Kit dra letsels n? die Boereoorlog. Ten spyte van hul hunkering na mekaar, bly hul liefde onvervul. Op die vooraand van die Eerste W?reldoorlog ontmoet Kurt, Deborah se seun, vir Victoria, Kit se dogter. Hulle word verlief en is bereid om die besware van hul families teen te staan. Die spanning bereik ’n breekpunt wanneer hulle in ’n skermutseling in Europa vasval en hul liefde ’n duur prys verg . . . Wat hou die toekoms vir die Mannheim- en Malloy-families in? En kan Deborah en Kit, dekades na hulle die eerste keer ontmoet het, uiteindelik versoen raak in hul liefde vir mekaar?
  • Ingram
  • 9780798174862

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти