Die kluisenaar van Abendruhe
-
Сейчас читают
-
Отложили
-
Прочитали
-
Не дочитали
Thero van Zyl, die beeldskone sosiale vlinder met ʼn geheimsinnige kwaal, moet teen wil en dank die pad vat in haar rooi sportmotor na die eksentrieke kluisenaarsdokter Emile Fraser se hospitaal in die Drakensberge. Abendruhe word vir Thero nog ʼn speelveld om in rond te dartel en van haar hart weg te vlug, maar Emile duld nie speletjies nie…
- Ingram
- 9780624073994
Материалы
Отзывы
Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Цитаты
Вы можете первыми опубликовать цитату
Где найти
-
467.79 ₽