книга Die oorlog kom huis toe
0

Die oorlog kom huis toe

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van 'n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders ?n burgerlikes van die twee...Ещё
In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van 'n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders ?n burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het. Die haglike omstandighede en oorbevolking in die meeste kampe het tot duisende sterftes en onmeetbare lyding gelei. Die trauma van hierdie oorlog het verterende emosies onder Afrikaners losgemaak en sou in die toekoms 'n lang skaduwee werp. Die oorlog kom huis toe ondersoek die oorsake en verloop van hierdie tragiese gebeure.
  • Ingram
  • 9780624058984

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти