книга Die staat teen Anna Bruwer
0

Die staat teen Anna Bruwer

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat h?t met Anna gebeur die oomblik n? sy die sneller getrek het? N? sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die o? gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar n? die verskyning van...Ещё
Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat h?t met Anna gebeur die oomblik n? sy die sneller getrek het? N? sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die o? gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar n? die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie L?tter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra ’n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna – en ook die skrywer – worstel . . . ’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe n? die moord op haar stiefpa – ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.
  • Ingram
  • 9780795704130

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти