книга Errol Tobias: Suiwer Goud
0

Errol Tobias: Suiwer Goud

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler – te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy...Ещё
Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler – te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy kinderdae tot die groot oomblikke in die Groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid. Die waarheid agter legendariese en berugte rugbywedstryde word onthul, soos die Suid-Amerikaanse toer waar Tobias 'n w?reldrekord gebreek het, en die rampspoedige Nieu-Seeland-toer waar protesaksie teen die Springbokspan oorweldigend geword het. Hy skryf oor sy hegte vriendskap met mede-Springboklegende Rob Louw, en die onwrikbare ondersteuning van Danie «Dok» Craven. Hier is ook Tobias se mening oor vandag se kwotastelsels. Baie ander mense het al hul opinie oor Errol Tobias en sy rol in Suid-Afrikaanse rugby gelewer. Hier is s? kant van die saak.
  • Ingram
  • 9780624071907

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти