Katrientjie van Keerweder
-
Сейчас читают
-
Отложили
-
Прочитали
-
Не дочитали
Die krulleboldogtertjie Katrientjie woon saam met haar ma, pa en Ouboet op Keerweder in die Boland, die plaas “wat binne-in die dorp met sy baie groot akkerbome l?”. Sy is nuuskierig en mal oor stories en die groot Oupahorlosie in die hoek voed haar verbeelding wanneer hy haar...Ещё
Die krulleboldogtertjie Katrientjie woon saam met haar ma, pa en Ouboet op Keerweder in die Boland, die plaas “wat binne-in die dorp met sy baie groot akkerbome l?”. Sy is nuuskierig en mal oor stories en die groot Oupahorlosie in die hoek voed haar verbeelding wanneer hy haar die stories uit Ouma Vrystaat se dae vertel. Tina Tierat probeer ook om al Katrientjie se baie vrae te beantwoord. Saam met Ouboet, Rachel en Klein Tys is daar baie avonture. Toe ‘n paar uitgebrande kaggelhoutjies amper hulle huis laat afbrand, red die Oupahorlosie en Katrientjie hulle net betyds.
- Ingram
- 9780624078241
Материалы
Отзывы
Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Цитаты
Вы можете первыми опубликовать цитату
Где найти
-
894.05 ₽