книга Kwansuis
0

Kwansuis

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Kwansuis beteken “kamma”, “kastig” of “o?nskynlik”. Die gedigte in hierdie bundel is ryk aan metafore en bevat dikwels ’n speelse element wat die leser verras laat. Die rol van die natuur en die onderliggende primordialiteit wat daarmee saamgaan is waarskynlik die belangrikste...Ещё
Kwansuis beteken “kamma”, “kastig” of “o?nskynlik”. Die gedigte in hierdie bundel is ryk aan metafore en bevat dikwels ’n speelse element wat die leser verras laat. Die rol van die natuur en die onderliggende primordialiteit wat daarmee saamgaan is waarskynlik die belangrikste kenmerk van die gedigte. Temas sluit in die (naderende) dood, bedreiginge, verhoudings, die sprokiesagtige, die mitologiese en die filosofiese. Piet van Rooyen is vir sy romans met die CNA-prys en die M-Net-prys vir Letterkunde bekroon. Kwansuis is sy vierde digbundel.
  • Ingram
  • 9780798154307

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти