Leiboom
In hierdie debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironie? en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos di? van groei en aftakeling, intens menslik dog gestroop betrag. Dit is ’n toeganklike bundel vol fyn woordtekenings en akkurate waarneming; die toon is wrang sonder sinisme, eg empaties en geskryf uit deurleefde ervaring.
- Ingram
- 9780795800900
Материалы
Отзывы
Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Цитаты
Вы можете первыми опубликовать цитату
Где найти
-
1229,32 ₽