книга 'n Pawpaw vir my darling
0

'n Pawpaw vir my darling

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramer’s lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in 'n Loslyf op die stoep. Mignon, die W?terkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du...Ещё
Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramer’s lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in 'n Loslyf op die stoep. Mignon, die W?terkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg en word deel van die bestaanstryd van betaaldag tot betaaldag. Maar dan kom Tango du Toit met sy wit suit en laat die mense weer van voor af droom en hoop. 'n Pawpaw vir my darling is rou, polities inkorrek en skreeusnaaks. Dis bowenal 'n warm, menslike roman vol patos.
  • Ingram
  • 9780795703577

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти