книга 'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank
0

'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Nog ’n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou p?l se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel di? van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal...Ещё
Nog ’n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou p?l se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel di? van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag. So is daar byvoorbeeld die storie oor Wessie van der Westhuyzen van Victoria-Wes en sy pelle wat met sy sesplekvliegtuig die N1 gevolg het om op Nuweland rugby te gaan kyk. Ander stories sluit in di? van die plattelandse dokter wat ’n noodbreinoperasie moes uitvoer en die jongman wat die mooiste meisie op kampus wou be?ndruk met sy stapvermo?.
  • Ingram
  • 9780798155656

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти