Plante kan praat
Oplaas weer ’n kortverhaalbundel (van sowat vyftien verhale) deur die veelsydige en bekroonde skrywer, Jeanne Goosen. Plante kan praat beskryf opnuut die gryse voorstedelikheid van Parow in verhale soos «Spokie Snygans maak sy buiging» en «Lemoenboom», maar tegelykertyd roep Goosen ook ’n ander w?reld op: waar dooie siele met mekaar kommunikeer, waar Lubbert Das tuinier word vir ’n hertogin, en plante – nes woorde en musiek – uiteindelik al balsem vir die droefheid en ontgogeling van ons bestaan is
- Ingram
- 9780795703591
Материалы
Отзывы
Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Цитаты
Вы можете первыми опубликовать цитату
Где найти
-
1564,59 ₽