книга Re?nboogmelodie
0

Re?nboogmelodie

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Dian? sukkel van jongs af met 'n eetversteuring. Toe sy Robert ontmoet is sy so dankbaar vir die aantreklike man wat haar help en aanvaar net soos sy is. Robert het haar nog altyd lief gehad, maar nou is hulle huwelik op die rotse. Hoekom sal Robert nou die pad vat? En wie is...Ещё
Dian? sukkel van jongs af met 'n eetversteuring. Toe sy Robert ontmoet is sy so dankbaar vir die aantreklike man wat haar help en aanvaar net soos sy is. Robert het haar nog altyd lief gehad, maar nou is hulle huwelik op die rotse. Hoekom sal Robert nou die pad vat? En wie is die persoon wat s? dat Robert die pa van haar kind is? En sal sy haar seuntjie wat outisties is kan help? Of is sy juis die oorsaak van sy probleme? Sal Dian? kans sien om te bly as sy uitvind wat werklik aan die gang is?
  • Ingram
  • 9780796322166

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти