Schalkie van Wyk Keur 8
In Eiland van geheime beland kinderoppasser Marn? op Flaminke-eiland. Dis ’n eiland vol tergende geheime, maar ook liefdesmoontlikhede, want sy moet kies tussen twee interessante mans.In Re?nboog van jou hart is Lanja ontnugter deur die liefde. Dan ontmoet sy die skugter argitek...Ещё
In Eiland van geheime beland kinderoppasser Marn? op Flaminke-eiland. Dis ’n eiland vol tergende geheime, maar ook liefdesmoontlikhede, want sy moet kies tussen twee interessante mans.In Re?nboog van jou hart is Lanja ontnugter deur die liefde. Dan ontmoet sy die skugter argitek Rosseau, en hulle word dadelik vriende. Maar wat voer sy besonder aantreklike broer, Benno, in die mou? Is hy die gewetenlose rokjagter wat almal s? hy is? En in Bittersoet verlange dring Leandri se ryk ouma daarop aan dat sy verloof moet raak aan hul huisvriend Mauritz. Maar Leandri vermoed hy’s eintlik verlief op haar vriendin Anina. Net toe kom ’n geheimsinnige vreemdeling by hul huis aan .
- Ingram
- 9780624053668
Материалы
Отзывы
Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Цитаты
Вы можете первыми опубликовать цитату
Где найти
-
1564,59 ₽