книга Speurhond Willem in die ruimte
0

Speurhond Willem in die ruimte

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle di? keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie! Voor jy kan s? “gespikkelde spanjoel” is Willem en Adriaan op pad Baikonoer toe; in...Ещё
Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle di? keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie! Voor jy kan s? “gespikkelde spanjoel” is Willem en Adriaan op pad Baikonoer toe; in Kazakhstan, vanwaar hulle in ‘n Sojoes-ruimtetuig gelanseer word. Iets skort met die Internasionale Ruimtestasie se suurstof-toevoerstelsel. Kan dit wees dat ‘n saboteur hier doenig is?
  • Ingram
  • 9780624053590

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти