книга Tafelberg Kort: Rigtingbedonnerd
0

Tafelberg Kort: Rigtingbedonnerd

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
Dis stiller, veiliger … en verveliger? Onwillige Voortrekkers is wat Fred de Vries die 21ste eeuse Afrikaners noem wat hulle oorsee gevestig het. Hoe ervaar hulle die lewe in Perth of Melbourne? Is dit nie net sissies of verraaiers wat die hasepad kies nie? Fred gesels o.a. met...Ещё
Dis stiller, veiliger … en verveliger? Onwillige Voortrekkers is wat Fred de Vries die 21ste eeuse Afrikaners noem wat hulle oorsee gevestig het. Hoe ervaar hulle die lewe in Perth of Melbourne? Is dit nie net sissies of verraaiers wat die hasepad kies nie? Fred gesels o.a. met die Claassens, die De Villierse van Fremantle en Frikkie Kotz? wat Potch vir Perth verruil het. In Melbourne kuier hy by die filosoof Johann Rossouw, wat uiteindelik tog huistoe kom. Aangrypend.
  • Ingram
  • 9780624057154

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти