Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT
Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy o? wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar...Ещё
Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy o? wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos ’n weerligvo?l in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti ’n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy ’n ou mkhulu met ’n grys baardjie. Hierdie skooluitgawe is aangevul met • ’n inleiding tot die roman • woordverklarings • glossariums • verrykende materiaal • vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.
- Ingram
- 9780624076223
Материалы
Отзывы
Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Цитаты
Вы можете первыми опубликовать цитату
Где найти
-
1117,56 ₽