книга Wilna Adriaanse-omnibus 3
0

Wilna Adriaanse-omnibus 3

  • Сейчас читают 0
  • Отложили 0
  • Прочитали 0
  • Не дочитали 0
In Die wingerd sal weer bot bly Juli?tte aan as wynmaker nadat sy van die plaaseienaar se onstandvastige seun Bertus geskei het. N? ’n paar jaar keer Bertus se broer, Conrad, terug van oorsee om die bestuur van die plaas oor te neem. Daar ?s ’n romantiese vonk tussen haar en...Ещё
In Die wingerd sal weer bot bly Juli?tte aan as wynmaker nadat sy van die plaaseienaar se onstandvastige seun Bertus geskei het. N? ’n paar jaar keer Bertus se broer, Conrad, terug van oorsee om die bestuur van die plaas oor te neem. Daar ?s ’n romantiese vonk tussen haar en Conrad, al ontken sy dit ook, maar daar is gerugte dat Conrad met die geitjie van ’n Susan gaan trou . . . In Liefde is ’n kleur sukkel Emma lank n? haar egskeiding steeds om haar lewe in orde te kry. ’n Vakansie in die Alpe bring egter nie rus vir haar siel nie, want daar loop sy haar vas in nie minder nie as dri? mans wat almal haar hartsnare roer. Hoe gaan sy di? keuse maak? En in Brug van woorde is Magriet ’n aantreklike vrou wat alles het waarvan sy kan droom. Maar pleks van tevrede te wees, is sy sielsongelukkig, want haar huwelik ly onder haar man se sukses. Sy begin navorsing doen vir ’n artikel oor Afrikaanse internet-kletskamers, en ontmoet ’n baie gawe kletsmaat, ’n man wat haar s? goed verstaan . . .
  • Ingram
  • 9780624053866

Материалы

Отзывы

Раз в месяц дарим подарки самому активному читателю.
Оставляйте больше отзывов, и мы наградим вас!
Чтобы добавить отзыв, вы должны .

Цитаты

Вы можете первыми опубликовать цитату

Чтобы добавить цитату, вы должны .

Где найти